Die Groot Onmisbare
- Hy verkwik jou Siel - Solly Ozrovech
- Mar 10, 2016
- 1 min read

"Ons moet mekaar liefhe, want liefde kom van God,
en elkeen wat liefhet, is 'n kind van God en ken God."
1 JOH. 4:7
As jy alles in jou lewe met God deel,
deel Hy die rykdom van sy geestelike skatkamers met jou.
Dit beteken veral sy kosbaarste en grootste gawe -
die liefde.
Comments