top of page

KLAM OONDDROOG KERSIETAMATIES

  • Writer: The Rainbow Team
    The Rainbow Team
  • Mar 10, 2016
  • 1 min read

Dié baba-tamaties gee ’n fynproewersmakie aan slaaie en voorgeregte, of probeer dit as pizza-bolaag, in pastasouse of as deel van ’n mezze-bord.

Maak: omtrent 3 flesse Bereidingstyd: 45 minute Gaarmaaktyd: 4-6 uur Oondtemperatuur: 100 oC

Bestanddele: • 2 kg kersietamaties • 10 ml strooisuiker • 120 ml olyfolie • 2 knoffelhuisies, dun gesny • 2 takkies vars roosmaryn • 2 takkies vars tiemie • 30 ml suurlemoensap

METODE 1 Was die tamaties, laat dit droog word en sny dit dan middeldeur. Voer bakplate met bakpapier. Pak die tamatiehelftes op die bakplate met die gesnyde kant na bo. 2 Sprinkel die suiker, 45 ml sout en varsgemaalde swartpeper na smaak bo-oor. Sit die waaier aan as jy ’n konveksie-oond het en droog die tamaties vir 4-6 uur na gelang van hoe groot hulle is. Hulle moet krimp, maar nog klam wees in die middel. 3 Verhit intussen die olyfolie met die knoffel en kruie. Haal dit van die plaat af sodra dit warm is en laat dit eenkant staan. Gooi die olie deur ’n sif net voor die tamaties gereed is. Verhit dit weer en voeg suurlemoensap by. 4 Was en steriliseer die inmaakflesse en vul dit terwyl die flesse en die tamaties nog warm is.

コメント


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page