top of page

Die perfekte gaatjie

  • Rinkink met Woord en Melodie - Driekie Grobler
  • Mar 11, 2016
  • 1 min read

Die perfekte gaaitjie

Elkeen het ‘n volmaakte gaaitjie

in hierdie lewe se legkaart-plaaitjie,

moet dus nie probeer inpas

in iemand anders se raamwerk-kas,

om jou in ‘n ander se holte te forseer

gaan jou menswees vermink en transformeer

met die geringste skud en skommel

gaan jy holderstebolder daaruit dompel

jou net onnodig blootstel aan seerkry

en niks blywends vind wat jou kan verbly

gaan soek dus jou eie plekkie in die legkaart

waar jy volmaak inpas en goedig sal aard

waar geen kante kan skaaf of druk

want vir daardie holte – is jy die volmaakte stuk

volmaak en enig in jou soort

sal jy rus vind –

in die holte waar jy hoort.

©Driekie Grobler

Komentáře


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page