Geslinger tussen Hoop en Wanhoop
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Mar 11, 2016
- 1 min read

"Maar in al hierdie dinge
is ons meer as oorwinnaars deur
Hom wat vir ons liefhet."
ROM. 8:37
Soms is mens op die bergtop van geestelike ekstase en soms in die dieptes van neerlagtigheid.
Albei ervarings sal met tye ook jou deel wees, maar jy sal self moet besluit in watter
van hierdie twee werelde jy gaan lewe.
God wil jou net die beste gee.
Comments