God Ontsluit die Ewigheid
- Hy verkwik jou Siel - Solly Ozrovech
- Mar 12, 2016
- 1 min read

"Nou kyk ons nog in 'n dowwe spieel en sien 'n raaiselagtige beeld,
maar eendag sal ons alles sien soos dit werklik is."
1 KOR. 13:12
Ons ken nie die toekoms nie, maar ons ken Hom wat die toekoms in sy almagtige hand hou.
Ons ken nie die pad nie, maar ons ken Jesus wat vir ons die pad oopmaak.
コメント