Elkeen vir Homself? Nee!
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Mar 13, 2016
- 1 min read

"Niemand van ons leef tog vir homself nie."
ROM. 14:7
As Christen is dit jou plig om gespanne verhoudings te ontlont.
Hiervoor moet jy bid om die krag van die Heilige Gees.
Vra ernstig om verlos te word van 'n gees van antagonisme en om ander
in 'n gees van welwillendheid te aanvaar.
Comments