BILTONGTERT
- Lizette Peyper
- Mar 14, 2016
- 1 min read

MENG SAAM:
1 koppie meel,
1 koppie gerasperde kaas & 'n halwe koppie gesmelte botter.
Druk vas op bodem van glasbak.
Gooi dan 1 lagie gekerfde biltong,
1 lagie feta kaas & 1 lagie biltong poeier.
Meng die volgende saam & gooi dit bo-oor :
3 eiers,
250ml room &
250g plain maaskaas.
Bak in oond op 160 grade celcius ongeveer 45 - 50 minute.
Haal uit & eet lekker!!
Comentários