Lions vs Cheetahs 19 / 03 /2016 WEN kaartjies met jou grappie
- Ronel van JESUS
- Mar 14, 2016
- 1 min read

WEN 2 pawiljoenkaartjies en 'n veilige parkering vir die Lions vs Cheetahs wedstryd Saterdag 19 Maart 2016, 17:00 op Emirates Airline Park.
Al wat jy moet doen om in aanmerking te kom vir die wenkaartjies is om jou beste rugbygrap vir Ronel van JESUS te vertel.
Die wenner sal Donderdag 17 Maart 2016 aangekondig word.
Comments