top of page

Mexikaanse hoenderslaai

  • Kosredakteur: Vickie de Beer. Assistent: Jana van
  • Mar 15, 2016
  • 1 min read

Genoeg vir 4

Mexikaanse slaaisous

180 ml (¾ k) olyfolie 15 ml (1 e) gekapte brandrissie 15 ml (1 e) lemmetjiesap 5 ml (1 t) heuning gerasperde skil van 1 lemmetjie

Spesery-hoenderborsie

30 ml (2 e) olyfolie 15 ml (1 e) paprika 10 ml (1 t) rooipeper sout en gemaalde peper 3-4 hoenderborsies, in die lengte middeldeur gesny

Kap-kap slaai

1 klein rooi ui, gekap 1 rooi en 1 geel soetrissie, gekap 4 gaar mielies, pitte van die stronk gesny 1 avokado, in blokkies gesny 2-3 slaaitamaties, in blokkies gesny 1 x 410 g blik-rooibone, gedreineer ’n groot hand vol koljanderblare lemmetjiewiggies nacho-skyfies

1 Meng al die bestanddele vir die sous en hou eenkant. 2 Meng die olyfolie en speserye en smeer oor die hoenderborsies. 3 Verhit ’n riffelpan en braai die hoender vir sowat 4 min. aan ’n kant tot gaar. Geur met sout en peper. 4 Meng al die bestanddele vir die kap-kap slaai, skeur die hoender in repies en voeg by. 5 Sprinkel die slaaisous oor. Sit voor met lemmetjiewiggies en nacho-skyfies.

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page