Volhard in Gebed
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Mar 15, 2016
- 1 min read

"Die Gees staan ons ook in ons swakheid by: ons weet nie wat en hoe ons behoort te bid nie,
maar die Gees self pleit vir ons met versugtinge wat nie met woorde gese kan word nie."
ROM. 8:26
Jy bid nie alleen nie. Die Heilige Gees tree vir jou in met insig waartoe jy nie in staat is nie.
In verwarring en onsekerheid, bid die Gees vir jou en volgens die wil van God.
Commentaires