Volwasse Christenskap
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Mar 16, 2016
- 1 min read

"Sorg daarenteen dat julle steeds toeneem in die genade
en kennis van ons HERE en Verlosser,
Jesus Christus
2 PET. 3:18
Die Christelike lewe is 'n voortdurende proses van volwassewording.
As jy ophou om daaraan te werk, sal jou geestelike lewe stagneer en
uiteindelik selfs sterf.
Comments