top of page

Lions vs Cheetahs 19 / 03 /2016 WENNER - Baie geluk Tiaan Harris

  • Corne Liebenberg
  • Mar 17, 2016
  • 1 min read

Tiaan Harris is die gelukkige wenner van 2 pawiljoenkaartjies met veilige parkering.

Tiaan se wengrap:

'n Bloubul ondersteuner, 'n WP ondersteuner en 'n Chinees sit in die kraamsaal en wag vir goeie nuus.

Na n paar uur kom die dokter uit en sê: "Geluk menere, al 3 is gesond gebore maar ongelukkig weens die druk in die kraamsaal is die babatjies deurmekaar gemaak, en sal julle asseblief kom en julle kinders kom uitken"

Die WP ondersteuner storm die babakamer binne en gryp onmiddelik die Chinees.

Die Dokter sê "Meneer, dit is tog duidelik dat daardie nie jou kind kan wees nie"

"EK weet, ek weet maar, ek wil net doodseker maak ek vat nie n bloubulletjie huis toe nie."

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page