Geestelike Depressie
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Mar 18, 2016
- 1 min read

"My Vader, as dit moontlik is, laat hierdie lydensbeker by My verbygaan.
Moet nottans nie doen soos Ek wil nie, maar soos u wil."
MATT. 26:39
Die geheim van 'n ewewigtige geestelike lewe le daarin dat jy God se wil
verhef bo jou eie begeertes en om te alle tye te onthou dat,
hoe jy ook al voel, Christus altyd met jou is en dat Hy vir jou omgee.
Comments