Leef in Vrede
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Mar 19, 2016
- 1 min read

"Liewer 'n stukkie droe brood met vrede daarby as 'n huis vol kos met 'n getwis daarby."
SPR. 17:1
Sodra materiele besittings die belangrikste vir jou lewe word,
verloor jou bestaan sy ware doel en betekenis.
Dit word 'n geroetineerde, pynlike trapmeul waarvan jy maar net nie kan ontsnap nie.
Comments