Die Heilige Gees - Liefdeskweker
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Mar 20, 2016
- 1 min read

"Want God het sy liefde in ons harte uitgestort deur die Heilige Gees
wat Hy aan ons gegee het."
ROM. 5:5
Om te beweer dat jy Christus liefhet en tot weier om die las van 'n verdrukte mens te verlig,
is 'n verloening van daardie liefde.
Comentarios