God kan Jou Nuut Maak!
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Mar 21, 2016
- 1 min read

"Maar die ding wat hy aan die maak was uit klei, het misluk,
en hy het toe iets anders gemaak soos hy dit wou he."
JER. 18:4
Te midde van die verwoesting van depressie en mislukking,
kan God die brokstukke optel en met sy liefdevolle kunstenaarshande
dit hervorm tot 'n voorwerp van skoonheid.
Comments