Groei deur die Waarheid
- Mar 22, 2016
- 1 min read

"Nee, ons sal in liefde by die waarheid bly
en so in alle opsigte groei na Christus toe."
EF. 4:15
Daar kan alleen geestelike groei wees as dit jou hoofdoel is om meer en meer
die beeld van Christus te vertoon.
Dit behoort die hartsbegeerte van elke gelowige Christen-dissipel te wees.























































Comments