Het jy 'n Oefenprogram?
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Mar 23, 2016
- 1 min read

"Almal wat aan 'n wedstryd deelneem, ontse hulle-self allerlei dinge.
Hulle doen dit om 'n verganklike oorwinnaarskroon te verkry, maar ons 'n onverganklike."
1 KOR. 9:25
As Christen is jy verseker van die voortgesete heerlikheid om vir ewig by God te leef.
Sy beloning is nie 'n wisseltrofee nie, maar die kroon van die lewe.
Comments