Onthou en Vergeet
- Hy verkwik my siel - Solly Ozrovech
- Mar 24, 2016
- 1 min read

"Werklike liefde is dit:
nie die liefde wat ons vir God het nie,
maar die liefde wat Hy aan ons bewys het deur sy
Seun te stuur as versoening vir ons sondes."
1 JOH. 4:10
Dit is prysenswaadig om die swakhede van ander onder die mantel van liefde te
bedek en 'n gordyn van vergiffenis oor onvolmaakthede te trek.
Comments