Was dit SY moeite en pyn werd?
- Koppie Troos - Driekie Grobler
- Mar 25, 2016
- 1 min read

Wat beteken hierdie naweek se boodskap vir jou?
Bring dit 'n dankbaarheid na vore van ongekende liefde oor jou as mens uitgestort. Genade onverdiend?
Of, is dit maar vir jou net nog 'n vakansiedag, 'n dag van geniet en doen wat jy wil?
Was dit nie vir daardie pyn en leiding nie, daardie diepe, opregte liefde nie, sou daar vir ons geen hoop op 'n ewige lewe gewees het nie.
Buig vandag jou hoof in dankbaarheid teenoor 'n Almagtige, Soewereine God vir soveel liefde en gande.
Mag julle geseënd wees in hierdie paastyd.
Comments