Probleemhantering
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Mar 26, 2016
- 1 min read

"Die HERE is goed, Hy is 'n toevlug in tyd van nood, Hy sorg vir die wat by Hom skuil."
NAH. 1:7
Jou geloof in Gid is nie 'n versekeringspolis dat jy nooit probleme sal ervaar nie,
maar dit is sonder twyfel die enigste manier tot suksesvolle probleemhantering.
Vertroue in God is die sleutel tot oorwinning oor jou probleme.
Comments