Bloudruk vir Christenskap
- Hy verkwik jou Siel - Solly Ozrovech
- Mar 26, 2016
- 1 min read

"Mens, die HERE het jou bekend gemaak wat goed is:
Hy vra van jou dat jy reg sal laat geskied,
dat jy liefde en trou sal bewys,
dat jy bedagsaam sal lewe voor jou God."
Om God se wil te doen, beteken onwrikbare gehoorsaamheid aan die eise van God.
Ons moet Hom ons lewe lank volg en liefhe en ons naaste in liefde dien.
Comments