God se Werk op God se Voorskrif
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Mar 27, 2016
- 1 min read

"HERE, leer my hoe om u voorskrifte uit te voer,
sodat ek my tot die einde toe daaraan kan hou."
PS. 119:33
Kwaliteitswerk vir die Koninkryk kan alleen plaasvind waar
God se voorskrifte nougeset nagekom en sy eer gesoek word.
Opmerkingen