top of page

DOEN ALLES TOT EER VAN GOD

  • Koppie Troos - Driekie Grobler
  • Mar 29, 2016
  • 1 min read

Is dit die ingesteldheid van hoe jy daagliks optree, handel en wandel?

As dit nie is nie, moet jy tot stilstand kom en ernstig besin.

1 Korintiërs 10:32-33 "Moenie aanstoot gee nie, nie aan Jode of aan Grieke of aan die gemeente van God nie. Maak soos ek: ek probeer om almal in alles tegemoet te kom. Ek soek nie my eie belang nie maar die van baie ander, sodat hulle gered kan word."

Dit is die woorde van Paulus aan die gemeente om aan hulle te verkonding dat ons moet omgee vir mekaar. Dat ons Jesus se voorbeeld moet nastreef, daagliks.

Hoeveel tyd het jy in jou dag vir ander? Vir jou man/vrou, kinders, familie en vriende? Of draai alles net om jouself en om jou belange te bevorder en jou behoeftes te bevredig?

Tree daagliks so op dat ander Jesus in jou kan raaksien. Wees 'n voorbeeld van sorgsaamheid, liefde en omgee. Getuig van God se Almag en goedheid sonder om jou mond oop te maak.

"Walk the talk"

"Here, help ons asb om daarna te strewe om U voorbeeld na te volg. Om ander met respek te behandel en hulle belange voor ons eie te stel. Amen."

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page