Geloof wat Blindes laat Sien
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Mar 28, 2016
- 1 min read

"Toe raak Hy aan hulle oe en se:
'Wat julle glo, sal gebeur!'"
MATT. 9:29
Opregte geloof is die oortuiging dat elke heilige begeerte moontlik is
en alleen maar wag om in die Naam van Jesus Christus opgeeis te word.
Comments