Oorvloedige Lewe
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Mar 29, 2016
- 1 min read

"Ek het gekom sodat hulle die lewe kan he, en dit in oorvloed."
JOH. 10:10
Hoe meer jou lewe die heerlikheid van Christus weerkaats,
hoe oorvloediger sal jou vreugde en vrede wees.
Jy sal die ware "lewe" in al sy volheid leer ken.
Comments