Christus Alleen
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Mar 29, 2016
- 1 min read

"Ek het my voorgeneem om met julle oor niks anders te praat nie
as oor Jesus as die Christus, en wel oor Hom as die gekruisigde."
1 KOR. 2:2
Jou lewende geloof is gefundeer op 'n persoonlike ervaring met die
opgestane Christus en nie op 'n teorie of dogma omtrent Hom nie.
Kommentare