Wesenlike Waardes
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Mar 30, 2016
- 1 min read

"Ons oog is nie op die sigbare dinge gerig nie, maar op die onsigbare;
want die sigbare dinge is tydelik,
maar die onsigbare ewig."
2 KOR. 4:18
Voordat jy 'n dissipel van Christus geword het,
het jy gestreef na die dinge wat jy kon sien, hanteer en waardeer.
Na jou wedergeboorte is jy in staat om die wesenlike waardes van die lewe te onderskei.
Комментарии