God die Eerste
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Apr 1, 2016
- 1 min read

"Vertrou volkome op die HERE en moenie op jou eie insigte staat maak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop."
Spr. 3:5-6
Vandag is nie alleen die eerste dag van 'n nuwe maand nie - dit is ook die eerste dag van die res van jou lewe. Wat jy derhalwe vandag besluit en doen, mag verreikende gevolge vir jou hele lewe he.
Comentários