Weerkaatste Heerliheid
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Apr 2, 2016
- 1 min read

"Of besef julle nie dat julle liggaam 'n tempel van die Heilige Gees is nie? ... julle is gekoop en die rys is betaal. Julle moet God dus in julle liggaam verheerlik."
1 KOR. 6:19 - 20
Jou liggaam is 'n tempel wat aan jou gegee is om God te verheerlik. Dit moet wellewend weerspieel wat in jou daaglikse lewe geopenbaar word.
Comments