Beryding van Skuld
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Apr 3, 2016
- 1 min read

"Ja, my oortredinge ken ek en van my sonde bly ek altyd bewus ..."
PS. 51:5-6
As jy op hierdie oomblik gebuk gaan onder 'n skuldgevoel, het jy rede om God daarvoor te dank. Dit is 'n bewys dat jy nie ongevoelig is vir geestelike waarheid nie. Om te sondig sonder om berou te voel, is om 'n gevaarlike punt te bereik.
Comentários