Die Verdeelde Self
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Apr 5, 2016
- 1 min read

"Die goeie wat ek wil doen, doen ek nie,
maar die slegte wat ek nie wil doen nie, dit doen ek."
ROM. 7:19
Die onophoudelike stryd tussen reg en verkeerd in jou gees, kan alleen besleg word as Christus in totale beheer van elke faset van jou lewe is.
Comments