top of page

FRIKKADELLE IN TAMATIESOUS

  • Marianne Jacoby
  • Apr 6, 2016
  • 1 min read

Genoeg vir 4-6

4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k) Griekse jogurt 30 ml (2 e) avokado-olie 1 ui, fyngekap 2 knoffelhuisies, gekneus 1 wortel en 1 kort selderystingel, fyn gerasper 60 ml (4 e) gekapte pietersielie fyngerasperde skil van 1 suurlemoen sout en gemaalde swartpeper 10 ml (2 t) mosterdpoeier 750 g beesmaalvleis 720 ml (1 bottel) passata* (*Passata is gebottelde Italiaanse tamatiepuree en is meer souserig as die geblikte soort. Kyk by die geblikte tamatie- en pasta-afdeling in jou supermark.)

1. Voorverhit oond tot 180 °C. 2. Week die brood in die jogurt tot sag. Hou eenkant. 3. Verhit die olie in ’n groot pan oormatige hitte en soteer die ui, knoffel, wortel, seldery, pietersielie, suurlemoenskil en mosterdpoeier saam daarin. Geur na smaak. 4. Meng die maalvleis, groente en broodmengsel in ’n mengbak. 5. Rol die maalvleis in balletjies en sit in ’n oondvaste bak. Gooi die passata oor en bak vir 40 min. of tot goudbruin. Sit voor met penne-pasta.

Bron: Rooi Rose

Kommentare


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page