top of page

LAMSKENKEL MET BOTTERSKORSIE EN LEMOENBLATJANG

  • Marianne Jacoby
  • Apr 6, 2016
  • 1 min read

Kry die potte gereed om hierdie uitmuntende maaltyd te berei.

Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 1 uur

LAMSKENKELS

30 ml (2 e) olie 2 uie, gekap 4 knoffelhuisies 4 lamskenkels 500 ml (2 k) hoenderaftreksel 3 lourierblare

SOET BOTTERSKORSIE 30 ml (2 e) olie 1 ui, gekap 1 knoffelhuisie, gekap 5 ml (1 t) kerriepoeier 200 g patat 200 g botterskorsie 125 ml (½ k) hoenderaftreksel sap en skil van 1 lemoen sout en peper

BLATJANG 2 lemoene, gekap 250 ml (1 k) suiker 250 ml (1 k) lemoensap 1 klein ui, gekap 125 ml (½ k) gedroogde appelkose, gekap 15 ml (1 e) gemmer, gekap 1 steranys 2,5 ml (½ t) fyn kaneel ’n knippie fyn naeltjies

METODE Lamskenkels Verhit die olie in ’n pot en soteer die uie en knoffel tot sag. Voeg die skenkels by en verbruin. Voeg die aftreksel en lourierblare by en laat prut ’n uur. Voeg nog aftreksel by indien nodig. Kook tot die vleis van die been af val. Soet botterskorsie Braai die uie in olie in ’n pan oor matige hitte tot sag. Roer die knoffel, kerrie en groentes in. Voeg die aftreksel en lemoensap en -skil by. Geur met die sout en peper. Laat prut 20 min. of tot die groentes sag is. Maak fyn en verwyder van die hitte wanneer al die vloeistof verdamp het. Blatjang Kook die blatjangbestanddele 10 min. of tot dik in ’n pot oor matige hitte. Haal die steranys uit voor jy dit voorsit.

Bron: huisgenoot.com

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page