SPICY JOGURT MARINADE VIR HOENDER
- Marianne Jacoby
- Apr 6, 2016
- 1 min read

1 Koppie Plain Jogurt 3 Eetlepels vars suurlemoen sap 3 eetlepels extra-virgin olive Olie 1 klein ui gekap (1/2 koppie) 1/4 koppie vars mint (vol gepak) 4 Huisies knoffel, gekap 2 repies suurlemoen skil(elkeen 2 duim lank) 1/2 teelepel gemaalde cumin 1/2 teelepel sterk paprika 1/2 teelepel gemalde koriander 1/4 teelepel gemaalde kaneel 1/4 gemaalde gemmer
Metode: Plaas al die bestandele in n blender en puree dit. Gebruik dit dadelik. Smeer die mengsel oor die Hoender. Jy kan dit ook met Hoender porsies meng. Marineer die hoender oornag en rooster dit in die oond, nog steeds bedek met die marinade, in n 375 grade oond tot gaar.
Moet die Hoender nie te na aan die rooster plaas nie, want dit sal brand en die hoender sal nog rou wees. Dit moet egalig bak.
Comentarios