Vergiffenis: Menslik & Goddelik
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Apr 6, 2016
- 1 min read

"Vergeef ons ons oortredinge soos wat ons ook die vergewe wat teen ons oortree."
MATT. 6:12
Die liefde stel ons in staat om tot die uiterste toe te vergewe,
maar sonder die liefde is al ons pogings nutteloos.
Daarom moet ons by Christus die Goddelike kuns aanleer om lief te he.
Comments