top of page

Wasgoedseep gemaak met pienk/groen sunlight seep

  • Marianne Jacoby
  • Apr 6, 2016
  • 2 min read

Uiteindelik vir die resep: 1 koppie gerasperde sunlight seep 1 koppie wassoda 1 koppie koeksoda 1 koppie growwe sout

Metode: Rasper die sunlight seep en sit op ’n skinkbord in die son vir ’n paar uur om uit te droog. Vir die volgende stap sit ek gewoonlik my stofmasker op want daar hang gewoonlik bietjie seep stof in die lug. Maal die gerasperde seep in ’n meuletjie sodat sit so fyn as moontlik is en meng met die res van die bestanddele. Gebruik 30ml (twee eetlepels) van die poeier seep per bondel wasgoed en so halfkoppie van die asyn mengsel (helfte water en helfte asyn) as versagmiddel. Moet nie ’n metaal lepel in jou wasgoedseep stoor nie, want die sout sal die metaal vreet, gebruik liewer ’n plastiek lepel. Dit sal ook nie werk om jou wasgoedseep in ’n blik te stoor nie aangesien die sout die blik ook sal vreet, stoor dit liewer in ’n glas of plastiekhouer. Jy kan essensiële olie by die asynmengsel voeg vir geur maar ek het gevind dat ek nie die geur op die droë wasgoed ruik nie en aangesien dit my nie pla nie (solank my wasgoed skoon is) – laat ek dit uit. Heel laaste wil ek net sê dat hierdie artikel is my opinie van die produkte nadat ek baie artikels gelees het. Gaan doen self ook navorsing en vorm jou eie opinie oor die verskillende produkte voordat jy dit gebruik. Laat weet my gerus as jy ook jou eie wasgoedseep maak en watter produkte jy gebruik en hoekom, dit is altyd interessant om ander mense se opinies te lees en so deel ons almal ons kennis met mekaar! Lekker was!

Die boervrou

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page