Om te Glo soos Kindertjies
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Apr 7, 2016
- 1 min read

"Dit verseker Ek julle: As julle nie verander en soos kindertjies word nie, sal julle beslis nie in die koninkryk van die hemel kom nie."
MATT. 18:3
Dit is heeltemal moontlik om so verstrik te raak in teologiese teoriee en dogmatiese kwessies, dat ons die eenvoud van ons geloof kan verloor. Jy moet God met kinderlike geloof aanvaar.
Comments