Jou Tekortkominge kan God nie Beperk nie
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Apr 8, 2016
- 1 min read

"Ek druk julle dit op die hart, ek wat 'n gevangene is omdat ek die HERE dien:
Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping
wat julle van God ontvang het."
EF. 4:1
Hou daaraan vas dat, indien jy jouself tot die beste van jou beperkte vermoens aan die Meester toewy, Hy jou sal gebruik op maniere wat jy nooit as moontlik beskou het nie.
Comments