Die Waarheid van Liefde
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Apr 9, 2016
- 1 min read

"Noudat julle die valsheid afgele het, moet julle onder mekaar die waarheid praat, want ons is lede van dieselfde liggaam."
EF. 4:25
Wat ons as Christene ook al se, behoort die merkteken van die waarheid dra. Liefde sonder eerlikheid, is blote sentimentaliteit; eerlikheid sonder liefde,
ontaard in gewone brutaliteit.
Comments