top of page

Swartwoud-maaskaastert

  • Marianne Jacoby
  • Apr 10, 2016
  • 1 min read

Krummelkors ■ 1 pakkie (200 g) Oreo-koekies, goed fyngedruk ■ 30 ml gemaalde amandels ■ 80 ml-100 ml gesmelte botter Vulsel ■ 1 blik (397 g) volroom-kondensmelk ■ 1 houer (230 g) geroomde maaskaas ■ 60 ml vars suurlemoensap Bolaag ■ 250 ml room ■ 15 ml strooisuiker ■ 60 ml kersielikeur ■ 1 blik (415 g) swartkersies, goed gedreineer (hou ’n bietjie van die stroop eenkant) ■ Grof gekrummelde Flake, sjokoladeblare of sjokoladekrulle, om mee te versier Voorverhit die oond tot 180°C en smeer ’n 22 cm-losboomtertbord met botter. Meng die beskuitjiekrummels, gemaalde amandels en gesmelte botter goed saam en druk dit op die boom en teen die kante van die tertbord vas. Verkoel tot benodig. Klits die kondensmelk, maaskaas en suurlemoensap goed saam. Skep oor die beskuitjiesbasis en smeer gelyk. Sit die tert in die oond en skakel die oond onmiddellik af sodra die tert in die oond geplaas word. Los die tert vir 30 minute in die warm oond. Haal uit, laat afkoel tot kamertemperatuur en verkoel tot nodig. Vir die bolaag: Klits die room, suiker en kersielikeur saam tot stywe punte vorm. Skep of spuit die room in ’n mooi patroon op die tert. Rangskik die kersies bo-op en versier met stukkies Flake of sjokoladeblare of -krulle. As jy wil, kan jy die stroop uit die kersieblik met ’n bietjie strooisuiker meng en afkook. Laat dit goed afkoel en drup die koue kersiestroop oor die tert net voor jy dit voorsit. Lewer 12-14 porsies.

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page