Wins ten spyte van Verlies
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Apr 10, 2016
- 1 min read

"Toe jy jonger was, het jy self jou klere vasgemaak ...
maar wanneer jy oud is, sal jy jou hande uitsteek, en iemand anders sal jou vasmaak en jou bring waar jy nie wil wees nie."
JOH. 21:18
Waar die HERE liggaamlike kragte wegneem, skenk Hy vermeerderde geestelike krag. Krag van buite word vervang deur 'n nuwe, opwindende soort krag van binne.
Comments