"Ek is Jammer!"
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Apr 11, 2016
- 1 min read

"Ek bely my ongeregtigheid,
my sonde kwel my."
PS. 88:19
Drie van die moeilikste woorde in die Afrikaanse taal vir ons om uit te spreek is:
"Ek is jammer!"
Eenvoudige woorde wat die kloof kan oorbrug tussen vriendskap en vervreemding.
Comments