top of page

Past. Elsabe van Niekerk

  • Nico Liebenberg
  • Apr 11, 2016
  • 2 min read

Ons het so 'n rukkie terug met skok, ongeloof en afgryse die hartseer nuus verneem dat Past. Elsabe van Niekerk vanoggend by hulle besigheid vermoor is. Sy is blykbaar tussen 15 en 20 keer met 'n mes gesteek. Ons gebede en meegevoel aan die familie. Enige verdere inligting in verband met die begrafnisreelings sal deurgegee word.

ONS GROET JOU ELSABE - JESUSVROU

Ek kon jou net vir ‘n oomblik ken Maar in die kort tyd het jou energie en liefde vir Jesus, my respek gewen Jy het jou lewe met liefde aan ander gewy

Sodat elkeen wat jou pad kruis, kon weet dat Jesus se liefde in jou bly Met jou stem se klanke kon jy jou boodskap gee of met sang die Woord bedien Jou deursettingsvermoe as Elsabe wees was baie duidelik in jou borrel en stappie te sien

Jou passie vir mens wees, vrou wees, ma en vriendin wees Het baie duideliker as enige woorde gelees Want ons kon almal daardeur weet jou passie vir God se Koningkryk was “Realtime” gewees

Jou aardse ligaam is nou verruil Vir ‘n verheerlike een, waar jy nou saam met die engele in God se teenwoordigheid verwyl

Ons harte seer vir jou geliefdes se verlies Ons gebede sterk en opreg waar ons kniel voor God, want dis die vrede wat ons vir hulle verkies

As Rainbow families sal ons jou commitment altyd laat staan Deur met passe, liefde, gebed, genade en leiding jou voorbeeld voort te laat gaan JY, Jesusvrou, Kind van God, was gekies oor ‘n duisend Ons dankie aan jou vir jou lewe, voorbeeld en liefde op aarde is nou ons voorbeeld om aan te wend

Jou menswees- reenboog het ons wereld ingekleur En so sal ons by Rainbow Gospel Radio ander weer die regte pad leer tot voor die Hemel se deur

Dis ons Rainbow groet vir JOU – Elsabe - JESUSVROU Liefde

Lynette Ehlers

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page