KONDENSMELK Truffels
- Marianne Jacoby
- Apr 13, 2016
- 1 min read

1/2 koppie botter gesmelt, 1 K kondensmelk. Roer by botter in. 2-3 koppies versiersuiker
(moet n stywerige deeg maak). Sit een uur in yskas. Rol bolletjies rondom n marachino kersie. Doop in gesmelte sjokolade en versier.
Comments