Besliste Besluitneming!
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Apr 14, 2016
- 1 min read

"Elis het voor die hele volk gaan staan en gese:
'Hoe lank hou julle aan met hink op twee gedagtes?
As die HERE God is, volg Hom;
maar as dit Baal is, volg hom'"
1 KON. 18:21
Die lewe skenk sy skatte aan hulle wat positiewe beslissings kan maak.
Hierdie mense is vasbeslote en word nie heen en weer geslinger deur elke nuwe denkrigting of verandering nie.
Comments