n Lekker Maklike Piesangbrood Resep
- Marianne Jacoby
- Apr 14, 2016
- 1 min read

4 ryp piesangs ½ k margarien ½ t koeksoda ½ k melk 1 t vanilla 2 k meel 2 eiers 1 k suiker 1 ¼ t bakpoeier
Metode: Meng al die bestanddele, behalwe die koeksoda, piesangs en melk bymekaar. Maak die koeksoda aan met die melk en voeg by die ander reeds gemengde bestandele. Voeg die piesangs by en bak vir 1 uur op 180 °C (350 °F)
Comments