APPELKOOSKONFYT IN DIE MIKROGOLF
- Marianne Jacoby
- Apr 15, 2016
- 1 min read

1kg appelkose deur gesny ( Foto 1) Mikrogolf vir 10 min op hoog...100% Haal uit roer goed deur Gooi 1kg wit suiker in en roer goed deur (Foto 2 ) Mikrogolf vir 20 min op hoog ...100% (Foto 3) Roer elke 5 min van die 20 minute Met die laaste 10 min hou dit goed dop Dit begin nou baie skuim maak en wil net oorkook Roer maar net en mikrogolf verder totdat 20 min om is MOET NIKS VERDER MIKROGOLF AS DIE 20 MIN VERSTREKE IS NIE ! Bottel warm.
Commentaires