Bevragteken Jy Jou Vermoens?
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Apr 15, 2016
- 1 min read

"Aan Hom wat deur sy krag wat ins ons werk, magtig is om oneindig meer te doen as wat ons bid of dink, aan Hom kom die eer toe."
EF. 3:20,21
'n Sterk geloof vereis algehele afhanklikheid van Christus. Dan begin jy dinge regkry wat jy vroeer gedink het onmoontlik is omdat Christus in en deur jou werk.
Comments