top of page

Aartappelkoekies

  • Marianne Jacoby
  • Apr 15, 2016
  • 1 min read

Bestandele

500 g aartappels, geskil en in kwarte gesny sout 15 ml botter 1 knypie witpeper 1 knypie neutmuskaat 1 eier, liggies geklits 1 eiergeel, liggies geklits 10 ml gekapte pietersielie 100 g kaas, in 1 cm-blokkies gesny 1 sirkel fetakaas, grof gekrummel 50 ml sondroë-tamaties, grof gekap 100 ml koekmeel 1 eier, geklits 125 ml droë broodkrummels olie vir braai

Metode

Stap1

Kook die aartappels sag in water wat met sout gegeur is. Dreineer goed, plaas terug in die kastrol en skud oor lae hitte totdat die aartappels heeltemal droog is. Druk die aartappels heeltemal fyn en klits met ’n houtlepel tot baie glad. Voeg die botter, sout, peper, neutmuskaat, eiers en pietersielie by en meng goed. Voeg nog sout by indien nodig, roer die kaasblokkies, fetakaas en tamatie liggies deur en laat afkoel.

Stap2

Verdeel die mengsel in vyf gelyke dele. Vorm dit in netjiese koekies met effens meelbedekte hande. Sprinkel met meel, doop eers in die geklitste eier en dan in die broodkrummels. Bedek en plaas minstens 2 uur in die yskas. Verhit genoeg olie in ’n kastrol vir diepbraai tot matig warm. Braai die koekies slegs ’n paar op ’n slag tot goudbruin en bros. Dreineer op papierhandoeke en sit dit voor met ’n vars slaai. Resepte vir almal

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page